Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 14:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie eers begin voordat jy die koste bereken het nie. Want wie sal met die oprigting van ’n gebou begin sonder om eers kwotasies te kry en te sien of daar genoeg geld is om die rekeninge te betaal?

Lees volledige hoofstuk Lukas 14

Kyk Lukas 14:28 in konteks