Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 14:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hy dit hoor, het ’n man wat saam met Jesus aan tafel was, uitgeroep: “Wat ’n voorreg sal dit wees om deel te hê aan die feesmaal in die koninkryk van God!”

Lees volledige hoofstuk Lukas 14

Kyk Lukas 14:15 in konteks