Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 14:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maak liewer so – sit aan die end van die tafel. Dan, wanneer die gasheer jou sien, sal hy kom en sê: ‘Vriend, ons het ’n beter plek as dit vir jou!’ Dan sal jy voor al die ander gaste vereer word;

Lees volledige hoofstuk Lukas 14

Kyk Lukas 14:10 in konteks