Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 1:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van die dag af wat ons dít oor julle gehoor het, hou ons daarom nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat Hy gees­te­like wysheid en insig aan julle sal gee so­dat julle heeltemal seker sal wees van wat Hy wil hê.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 1

Kyk Kolossense 1:9 in konteks