Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Hierdie brief kom van Judas. Ek is ’n dienskneg van Jesus Christus en ’n broer van Jakobus.

2. Ek skryf aan julle vir wie God die Vader liefhet – julle wat deur Jesus Christus geroep is en veilig deur Hom bewaar word.Mag God se ontferming, vrede en liefde steeds meer en meer julle deel word.

Lees volledige hoofstuk Judas 1