Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek skryf aan julle vir wie God die Vader liefhet – julle wat deur Jesus Christus geroep is en veilig deur Hom bewaar word.Mag God se ontferming, vrede en liefde steeds meer en meer julle deel word.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:2 in konteks