Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die Joodse leiers vir mekaar gesê: “Waarheen beplan hierdie man om te gaan dat ons hom nie sou kry nie? Hy beplan tog nie om na die verstrooide Jode onder die Griekssprekendes te gaan en om daar die Grieke te gaan onderrig nie?

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:35 in konteks