Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 2:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Met toutjies het Jesus toe ’n sweep gevleg en almal uit die tempelgebied verjaag, ook die skape en beeste. Hy het die geldstukke van die geldwisselaars op die grond uitgegooi en hulle tafels omgekeer.

Lees volledige hoofstuk Johannes 2

Kyk Johannes 2:15 in konteks