Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 19:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierna het Josef wat van Arimatea afkomstig was – omdat hy vir die Joodse leiers bang was, was hy ’n geheime dissipel van Jesus – Pilatus gaan vra of hy die liggaam van Jesus kon kry. Pilatus het dit toegestaan. Josef het toe die liggaam gaan haal.

Lees volledige hoofstuk Johannes 19

Kyk Johannes 19:38 in konteks