Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 18:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Is jy dan tog wel ’n koning?” vra Pilatus.“U sê dit, dat Ek ’n koning is,” antwoord Jesus. “Hiervoor is Ek gebore en hiervoor het Ek na die wêreld toe gekom, met die doel om vir die waarheid getuienis af te lê. Elkeen wat lief is vir die waarheid, luister na my stem.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 18

Kyk Johannes 18:37 in konteks