Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 17:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Vader, Ek wil graag hê dat dié mense wat U aan My gegee het, ook saam met My moet wees waar Ek is sodat hulle my heerlikheid kan sien, dié heerlikheid wat U aan My gegee het omdat U My voor die skepping van die wêreld liefgehad het.

Lees volledige hoofstuk Johannes 17

Kyk Johannes 17:24 in konteks