Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 17:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit beteken dat Ek in ’n hegte verhouding met hulle en U met My moet leef, sodat hulle ten volle een kan wees, sodat die wêreld kan weet dat U My gestuur het, en dat U hulle liefhet net soos U My liefhet.

Lees volledige hoofstuk Johannes 17

Kyk Johannes 17:23 in konteks