Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 15:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Onthou wat Ek vir julle gesê het: ’n Slaaf is nie belangriker as sy eienaar nie. Aangesien hulle My vervolg het, sal hulle julle ook vervolg. Aangesien hulle my boodskap ter harte geneem het, sal hulle julle s’n ook ter harte neem.

Lees volledige hoofstuk Johannes 15

Kyk Johannes 15:20 in konteks