Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 15:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is nie julle wat My uitgekies het nie, maar Ek wat julle uitgekies het om julle in staat te stel om te gaan vrugte dra, vrugte wat sal hou. Só sal die Vader aan julle gee wat julle ook al in my Naam vra.

Lees volledige hoofstuk Johannes 15

Kyk Johannes 15:16 in konteks