Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 11:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Jode wat saam met Maria in die huis was om met haar te simpatiseer, het gesien dat sy so vinnig opstaan en uitgaan. Hulle het haar gevolg omdat hulle gedink het sy is op pad graf toe om daar te gaan treur.

Lees volledige hoofstuk Johannes 11

Kyk Johannes 11:31 in konteks