Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 1:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het Simon na Jesus toe geneem. Jesus het betekenisvol na hom gekyk en gesê: “Jy is Simon, die seun van Johannes; jy sal van nou af Sefas (wat as ‘Petrus’vertaal word) genoem word.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 1

Kyk Johannes 1:42 in konteks