Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 1:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Heel aan die begin het die Woord reeds bestaan. Die Woord was by God, en die Woord was self God.

2. Hy was reeds in die begin by God.

3. Alles het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding wat bestaan, ontstaan nie.

4. In Hom was daar lewe, en dié lewe het gedien as die lig vir die mense.

Lees volledige hoofstuk Johannes 1