Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop het Abraham aan hierdie Melgisedek ’n tiende gegee van alles wat hy in die oorlog buitgemaak het. Sy naam Melgisedek beteken “koning van geregtigheid”. Hy is ook “koning van vrede” omdat die naam Salem “vrede” beteken.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:2 in konteks