Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En verder: as die Levitiese priesterskap God se plan kon verwesenlik – die volk het tog met die oog op hulle die opdrag ten opsigte van die tiendes ontvang – waarom was dit dan vir God nodig om ’n ander priester, naamlik een uit die priesterorde van Melgisedek, te voorsien, een wat nie tot die priesterorde van Aäron en die Leviete behoort nie?

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:11 in konteks