Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 6:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar, geliefdes, al praat ons so ernstig hieroor, is ons tog wat julle betref daarvan oortuig dat dit nie op julle van toepassing is nie. Ons is positief oor julle en glo dat julle verlos sal word.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 6

Kyk Hebreërs 6:9 in konteks