Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 6:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God is nie onregverdig nie. Hy sal nie vergeet hoe hard julle vir Hom gewerk het nie: hoe julle julle liefde vir Hom betuig het deurdat julle julle medegelowiges gedien het en dit nog steeds doen nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 6

Kyk Hebreërs 6:10 in konteks