Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat hy geglo het, het hy in die Beloofde Land gaan woon – ’n vreemdeling in ’n vreemde land. Hy het daar in tente gewoon. So ook Isak en Jakob aan wie God dieselfde belofte gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:9 in konteks