Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat hy geglo het, het Noag, toe God hom gewaarsku het oor wat nog nie gesien kon word nie, gehoorsaam die ark gebou. Daardeur is sy huisgesin gered en die wêreld veroordeel. So het hy dan ’n erfgenaam geword van die vryspraak wat ’n mens deur die geloof ontvang.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:7 in konteks