Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat hy geglo het, is Henog weggeneem sonder om te sterf. Hulle kon hom nie kry nie, want God het hom weggeneem. Maar nog voordat hy weggeneem is, is van hom getuig dat hy God se goedkeuring wegdra.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:5 in konteks