Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir hom was die smaad wat hy ter wille van Christus, die Messias, moes deurmaak, ’n groter rykdom as die skatte van Egipte. Hy het immers uitgesien na die beloning wat God aan hom sou gee.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:26 in konteks