Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat hulle geglo het, het Moses se ouers hom na sy geboorte vir drie maande weggesteek, want hulle het agtergekom dat hy ’n besondere kind was. Hulle het hulle nie deur die koning se bevel laat afskrik nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:23 in konteks