Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl hulle nog steeds geglo het, het hulle almal gesterf sonder om die vervulling van God se belofte te beleef. Hulle het dit egter in die verte gesien en begroet, en erken dat hulle hier net vreemdelinge en bywoners is.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:13 in konteks