Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat hy geglo het, het Abraham, saam met Sara (wat onvrugbaar was), ook krag ontvang om ’n kind te verwek, en dit nogal in sy ouderdom, omdat hy geglo het dat God sy belofte sou nakom.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:11 in konteks