Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat is geloof dan? Dit is ’n vaste versekering dat die dinge waarna ons uitsien, inderdaad sal gebeur. Dit is die bewys dat God die dinge wat ons nog nie kan sien nie, waar sal maak.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:1 in konteks