Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 10:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dink terug aan die mooi tye van vroeër toe God se lig vir die eerste keer in julle lewens geskyn het. Onthou hoe julle ten spyte van al die opoffering en lyding volhard het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 10

Kyk Hebreërs 10:32 in konteks