Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 10:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dink net hoeveel swaarder sal die straf van daardie mense wees wat die Seun van God onder hulle voete vertrap en die verbondsbloed wat hulle geheilig het, met minagting bejeën en die Gees van genade beledig het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 10

Kyk Hebreërs 10:29 in konteks