Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die offerstelsel onder die wet van Moses is maar net ’n skadubeeld van die goeie dinge wat sou kom, nie ’n lewensgetroue weergawe daarvan nie. Die offers onder die ou stelsel is oor en oor herhaal, van jaar tot jaar, maar hulle kon dié wat hulle gebring het, nooit heeltemal reinig nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 10

Kyk Hebreërs 10:1 in konteks