Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 1:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar nou, in hierdie laaste dae, het Hy met ons gepraat deur sy Seun. God het Hom bestem om die erfgenaam van alles te wees; trouens, Hy het deur Jesus Christus ook die wêreld en alles wat daarin is, gemaak.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 1

Kyk Hebreërs 1:2 in konteks