Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saulus het saamgestem met die teregstelling van Stefanus.’n Hewige vervolging van die kerk in Jerusalem het daardie dag begin. Al die gelowiges, behalwe die apostels, het uitgewyk na die gebiede van Judea en Samaria.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:1 in konteks