Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het in hierdie tyd vir Abraham die verbond gegee waarvan die besnydenis die teken is. So het dit gekom dat Abraham sy seun Isak besny het toe hy agt dae oud was. Isak het dieselfde gedoen met Jakob, en Jakob met die twaalf stamvaders.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:8 in konteks