Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So het dit gekom dat Moses hulle uitgelei het. Dit het gepaardgegaan met baie wonders en tekens wat hy oor die verloop van 40 jaar in Egipte, die Rooisee en in die woestyn gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:36 in konteks