Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Só, deur die engel wat in die brandende doringbos aan hom verskyn het, het God juis hóm as leier en redder na die Israeliete toe gestuur, dieselfde Moses vir wie die Israeliete verwerp het en toegesnou het: ‘Wie het jou ons leier en regter gemaak?’

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:35 in konteks