Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 6:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n dag het ’n klompie lede van die sogenaamde “Sinagoge van die Vrygelate Slawe” met hom in debat getree. Hulle was Jode wat van Sirene en Aleksandrië, en van die provinsies Silisië en Asië gekom het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 6

Kyk Handelinge 6:9 in konteks