Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 6:13-15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. Die vals getuies het gesê: “Hierdie man hou aan om afbrekend van die tempel en van die wet van Moses te praat.

14. Ons het hom regtig hoor sê dat hierdie Jesus van Nasaret die tempel sal verwoes en die tradisies wat Moses vir ons gegee het, sal verander.”

15. Al die raadslede het stip na Stefanus gekyk en gesien dat sy gesig soos dié van ’n engel skitter.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 6