Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 6:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Namate die aantal gelowiges steeds toegeneem het, het daar klagtes gekom. Die Griekssprekendes het gekla oor die daaglikse verspreiding van kos aan hulle weduwees. Hulle het beweer dat die Arameessprekendes hulle afskeep.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 6

Kyk Handelinge 6:1 in konteks