Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 4:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wat gaan ons met hierdie mans aanvang?” het hulle gevra. “Dit is vir almal wat in Jerusalem woon, duidelik dat ’n onmiskenbare teken deur hulle plaasgevind het, en ook ons kan dit nie ontken nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 4

Kyk Handelinge 4:16 in konteks