Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 3:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Petrus en Johannes was een middag op pad tempel toe. Dit was drie-uur, die gebedstyd.

2. Net tóé word daar ’n man aangedra wat van sy geboorte af lam was. Mense het hom daagliks laat sit by die tempelpoort wat as Mooipoort bekend staan, om by die tempelgangers te bedel.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 3