Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 3:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net tóé word daar ’n man aangedra wat van sy geboorte af lam was. Mense het hom daagliks laat sit by die tempelpoort wat as Mooipoort bekend staan, om by die tempelgangers te bedel.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 3

Kyk Handelinge 3:2 in konteks