Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Drie dae later het hy die Joodse leiers na hom toe uitgenooi. Toe hulle bymekaargekom het, het hy vir hulle gesê: “Geagte broers, ek het niks teen ons volk of teen die gebruike van ons voorvaders gedoen nie, en tog is ek as gevangene uit Jerusalem aan die Romeine uitgelewer.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:17 in konteks