Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Hewige woordewisseling het toe ontstaan. Sommige van die skrifkenners uit die Fariseërparty het opgespring en baie heftig hulle saak gestel: “Ons vind niks slegs in hierdie man nie,” het hulle geskreeu. “Miskien het ’n gees of ’n engel met hom gepraat.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:9 in konteks