Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die bakleiery het só erg geword dat die offisier oor duisend man bang was dat hulle Paulus uitmekaar sou skeur. Daarom het hy sy eenheid beveel om hom tussen hulle te gaan uithaal en terug te bring kaserne toe.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:10 in konteks