Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Paulus het besef dat ’n deel van die Joodse Raad Sadduseërs was en ’n ander deel Fariseërs, en daarom roep hy toe in die raad uit: “Geagte broers, ek is ’n Fariseër en ek is uit ’n Fariseërfamilie. Dit is oor my toekomsverwagting oor die opstanding van die dooies dat ek verhoor word!”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:6 in konteks