Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Jammer, broers. Ek het nie besef hy is die hoofpriester nie,” het Paulus gereageer. “Daar staan inderdaad geskryf: ‘’n Leier van jou volk mag jy nie beledig nie.’”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:5 in konteks