Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Party van die gelowiges het van Sesarea af saam met ons gegaan. Hulle het ons na Mnason toe gevat, wat oorspronklik van Siprus afkomstig was, en wat reeds van vroeg af ’n gelowige was. By hom sou ons tuisgaan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:16 in konteks