Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 20:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Paulus het reeds voorheen besluit om by Efese verby te vaar sodat hy nie nog langer in die provinsie Asië tyd hoef deur te bring nie. Hy was haastig om, as dit kon, op Pinksterdag in Jerusalem te wees.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 20

Kyk Handelinge 20:16 in konteks